Here’s your 2023 festival programme

Woordfees 2023 bubbles with art and music In 2022, the Toyota SU Woordfees presented its first Spring festival. Out of necessity the programme was compiled quickly and under great pressure as COVID restrictions on the capacity of theatres were only lifted that June. This year, the Woordfees takes place once again in October, but this […]
Hollywood se Jozi-wortels

Ilza Roggeband
Ja, Van Zyl Slabbert wás ’n randfiguur

Ruhan Fourie
Kaap-Maleis soos die Aunties dit maak

BOEKGESPREK Om ’n tafel waar kos die wêreld weer klein maak deur Jo-Ann FlorisEasyEquities Skrywersfees: Kaap-Maleis soos die Aunties dit maakFoto’s: Golda Simmers Plek en afstand maak die wêreld klein wanneer die geure van jou kos deur die huis trek; dit pas alles weer netjies in jou ma of ouma se kombuis. Vir Cariema Isaacs […]
KI as skrywer

BOEKGESPREK Ek het jou gemaak. Of geskryf. Of nie? deur Nadine PetrickEasyEquities Skrywersfees: KI as skrywer Dis op almal se lippe, nè? Kunsmatige intelligensie. ChatGPT. Taalbots. Almal is tog so vreeslik blêrrie bang vir die matrix. Maar is dit werklik so ’n groot probleem? In gesprek is Tom Dreyer, Imke van Heerden en Menno van […]
Koos Prinsloo oor begeerte en slagting

BOEKGESPREK Gay pionier steeds ‘helder ligsuil’ 28 jaar ná sy dood Jan-Jan JoubertKoos Prinsloo oor begeerte en slagtingOude Leeskamer Koos Prinsloo is op baie vlakke die baanbreker van robuuste gay-letterkunde in Afrikaans en bly vir baie mense die voorste eksponent daarvan. Byna dertig jaar ná sy vroeë afsterwe in ’n tyd toe MIV-vigs ’n doodsvonnis […]
Kortverhale: Emile Joubert seëvier met voëlverhaal

Johan van Zyl
Lekkerkunde: Die lawwer kant van lees en skryf

Johan van Zyl
Lesersbydrae: Misdaadtoneel

Surene Esterhuizen
Louise Viljoen en S.J. Naudé

RESENSIE Oor vaders en landskappe deur Joan HambidgeSkrywersgesprek: Louise Viljoen en S.J. NaudéFoto’s: Verskaf Onderhoude met skrywers is dikwels onbehaaglik. Of die vraesteller praat te veel of die skrywer is verdedigend, want ander skrywers sit en luister. In die gesprek tussen Louise Viljoen en S.J. Naudé was daar ’n besondere balans. Viljoen was voorbereid en Naudé […]
Om te suffer vir jou salaris

Nadine Petrick
Om trauma weg te skryf

BOEKGESPREK Om trauma weg te skryf deur Nadine PetrickEasyEquities Skrywersfees: Anchien Troskie en Helene de KockFoto’s: Verskaf Die Woordfees se boekgesprekke is ’n jaarlikse hoogtepunt vir al die bibliofiele wat op die dorp toesak en hierdie jaar is daar ’n splinternuwe venue, die lieflike Victoria Hub. Susan Booyens, met haar natuurlike flair vir onderhoudvoer, het […]