Schalk Sing Sleg!

RESENSIE Schalk sing toe wel sleg Naudé van der MerweSchalk Sing Sleg!Daisy Jones Bar Die titel van hierdie show laat ’n mens nie wonder nie: Schalk sê hy gaan sleg sing. In jou agterkop dink jy hy gaan miskien sleg sing, maar in jou voorkop weet jy dit gaan die geval wees. En dan sing […]
Speelgoed van glas: Eg Tennessee in eg Nico-styl

Marina Griebenow
Stars – Iinkwenkwezi – Sterre

RESENSIE ‘n Stellar reis deur Chase Rhys Produksie: Stars – Iinkwenkwezi – Sterre Foto’s: Nardus Engelbrecht Stars – Iinkwenkwezi – Sterre is ‘n merkwaardige teaterproduksie vi kinnes, devised deu talentvolle US-dramastudente. Hierdie celestial skouspel niem ôs op ‘n boeiende exploration vannie sterre en planete. Die is ‘n massive production. Daa’s twaalf bodies oppie vehoog, tien akteurs […]
Stiltetyd

RESENSIE Stiltetyd skreeu om hulp deur Willem BesterProduksie: StiltetydFoto’s: Verskaf In Stiltetyd – met teks deur Marita van der Vyver, verwerk uit haar gelyknamige roman – vertolk Eloise Clasen die rol van Hester Human, wie se “Jaar in Provence” oorskadu word deur die dood van haar dogter, kort voor die gesin se vertrek Frankryk toe. […]
Terminaal 3

RESENSIE Wagkamer van waarheid Willem Bester Terminaal 3 kykNET Hoërskool Stellenbosch Foto’s: Nardus Engelbrecht Twee paartjies arriveer in ’n hospitaal se wagkamer: Die jong paartjie (Edwin van der Walt en Carla Smith) is daar vir die geboorte van hulle eersteling, en ’n ouer paartjie (Anna-Mart van der Merwe en Stian Bam) wag om die liggaam […]
The Fire Eater: Small Play with a Giant Heart

Diane De Beer
The Unlikely Secret Agent

RESENSIE Kragtige ensemble laat Rooi Ronnie en sy Eleanor leef Marina GriebenowThe Unlikely Secret AgentHMS Bloemhof-skoolsaal Ek onthou goed hoe twee kollegas hulle een aand in 2001 in die ops-kamer van ’n internasionale speakerskonferensie half simpel gelag het toe ek hulle vertel ek het as 13-jarige ’n skoledebatskompetisie gewen met my toespraak oor die gevare […]
Theatre: Reason #7 to visit Woordfees ’24

Othello, the internationally awarded South African production starring Atandwa Kani, Albert Pretorius, Faniswa Yisa and many more stellar South African performers comes to the Woordfees for five performances in the Adam Small Auditorium. Reset in Namibia at the time of the Herero Uprising under Dutch colonisation, this thought-provoking rendition of one of Shakespeare’s more controversial […]
TICKETS NOW OR MISS OUT!

It’s almost time to play! The Toyota Stellenbosch Woordfees starts this weekend. REMEMBER: All shows are not presented for the full duration of the festival. So move fast to experience these hot sellers only on shows until October 1. The Woordfees runs from September 28 to October 6. Get your tickets at quicket.co.za. These shows […]
Tuis, ek’s liefie – review

REVIEW The best kept little house in town – or is it? by Diane de BeerProduction: Tuis, ek’s liefiePhotos: Nardus Engelbrecht Most modern women would not be willing to leave their careers to become stay-at-home wives. Apart from the financial stress the loss of salary would mean, a loss of independence would simply be unthinkable. […]
Tweespoor

MENINGSTUK Hoe hanteer ons trauma in die kunste? Die produksie Tweespoor doen wat goeie teater moet doen: Dit daag uit en konfronteer ons met die waarheid en onsself. Maar waarom het dit vir Marchelle van Zyl heelnag laat rondrol en wonder hoe ons met trauma en geweld omgaan in die kunste? Foto’s: Nardus Engelbrecht Sneller-waarskuwing/Trigger […]
Veelhoek: Jana Cilliers vertel van haar en haar neef se waterwoorde

Ilza Roggeband