Maanmaats

RESENSIE Tieners se beste op die fees Jan-Jan JoubertmAaNmAaTsBloemhof-skoolsaal Foto’s: Nardus Engelbrecht Hierdie stuk van die Hoërskool Parel Vallei op Somerset-Wes is by die ATKV-tienertoneelkompetisie bekroon en is ongetwyfeld een van die heel beste produksies op die fees. Vergeet dat dit ’n skoolproduksie is. Dis in elk geval puik. Eintlik behoort dit ’n langer speelvak […]

Mercy se Boesak

PROFIEL Mercy vra vir genade vir Boesak deur Herschelle BenjaminProduksie: BoesakFoto’s: Verskaf Dit was vir Mercy Kannemeyer oorweldigend om te begin skryf aan Boesak omdat so baie mense dink hulle ken dr. Allan Boesak. Maar nou vra sy vir almal in die verbyloop: Ken ons regtig die man agter die naam? HERSCHELLE BENJAMIN het met […]

Monsters

RESENSIE Die stom getuies van Monsters deur Marchelle van ZylProduksie: MonstersFoto’s: Nardus Engelbrecht “Dit hét al gebeur. Dit gebeur, hier. Nou. Dit gaan wéér gebeur.” Vier mense op die verhoog. ’n Gruwelike tragedie wat voor jou afspeel. ’n Spreekkoor wat met die gehoor praat.  Wanneer jy by die teater instap, ken jy reeds die storie […]

Mutton Hour

RESENSIE Huiskonsert met stories en soet ribbetjies Marina GriebenowMutton HourUS Museum AnneksFoto’s: Nardus Engelbrecht Niemand kon onweerstaanbare geregte optower en beskryf soos Nettie Pikeur nie – en dít sonder prentjies. Mutton Hour met Cintaine Schutte en Wilhelm van der Walt in die rolverdeling kan weer nie doen sonder prentjies nie, maar die titel suggereer tog […]

My Fellow South Africans

REVIEW Van Graan’s piercing gaze by Diane De BeerProduction: My Fellow South AfricansPhotos: Ryan Dammert and Karoo Kaarte DIANE DE BEER enjoyed My Fellow South Africans earlier this year in Johannesburg and urges everyone to not miss it at the Woordfees.    Playwright Mike van Graan has the gift of casting his net, finding the […]

Nico Scheepers is besig

ONDERHOUD Nico se vele ysters in die Woordfees-vuur deur Ilza RoggebandFoto’s: Keara Edwards en Verskaf Niemand kan sê Nico Scheepers is bang vir werk nie. By die Woordfees is hy by nie minder nie as vyf produksies betrokke. ILZA ROGGEBAND het met hom gaan gesels en ’n paar brandende vrae aan hom gestel.    Nico Scheepers […]

Nipped in the butt

RESENSIE Kyk weer… hoe lyk dit nou? Marchelle van ZylNipped in the buttHMS Bloemhof-skoolsaalFoto’s: Nardus Engelbrecht “We’re doctors. We are here to help.” Vier jong dokters geniet ’n welverdiende smoke break. Die verhoog is ’n nie-amptelike rookarea. Die enigste inkleding op stel is jou tipiese onpersoonlike bankies en ’n onversorgde potplant wat dien as asbak. […]

Om ’n gehate karakter te speel

PROFIEL Om ’n gehate karakter te speel deur Marina GriebenowProduksie: The Woman Who Fed the DogsFoto’s: Jeremeo Le Cordeur Soms delf ’n mens onverwags ’n skitterblink juweel op ’n kunstefees raak. Dít het verlede jaar gebeur op die voorlaaste dag van die Suidoosterfees. Skielik was daar ’n geskarrel vir kaartjies vir The Woman Who Fed […]