Ons honger na nóg sulke sêgoed en stories

Jo-Ann Floris
Oom Bey, my pa

RESENSIE Menslike blik op ’n feilbare mens Jan-Jan JoubertOom Bey, my paJapie Krige-saal Hierdie is ernstige teater – en dis regtig baie goed. Dr. Beyers Naudé se rol as teoloog en stryder teen die onmenslikhede van apartheid is welbekend. Hy is uit die gestoeltes van die Broederbond én van die kansel van die NG gemeente […]
Pieces of her

RESENSIE Stukke van ons lewe deur Marchelle van ZylProduksie: Pieces of HerFoto’s: Nardus Engelbrecht “My mere existence makes you uncomfortable and that excites me.” Dis die woorde van een van die vrouestemme wat ons in Pieces of her hoor. Onderhoude is gevoer met jong Suid-Afrikaanse vroue oor vrouwees en hulle antwoorde is verbatim vervleg in […]
Resensie: ‘Kruispad’ – Onder die ys wag diep waters…

Herman Wasserman
Resensie: ‘Moths’ is ‘n wonderbaarlike teaterervaring

Johan van Zyl
Resensie: ‘Speelgoed’ ’n kleinood wat ons lank gaan koester

Marina Griebenow
Resensie: ‘Suurdeeg’ – As pyn jou vlerke gee

Jo-Ann Floris
Resensie: ‘Hedda Gabler’ begogel en verskroei

Marina Griebenow
Resensie: ‘Potplant’ is slim, snaaks en roerend

Ilza Roggeband
Resensie: ‘Trou Koek/Tert’: Om te trou of nie te trou nie…

Nadine Petrick
Resensie: Alles kom tot niks

Willem Bester
Resensie: Die lang wag op Elvis

Johan van Zyl