Netwerk24: Die onderhoud met Mia Spies: Frank Opperman

Van Ouboet in Orkney snork nie tot Lourens Adendorff in Nêrens, Noord-Kaap –Frank Opperman het karakters vertolk wat van hom volksbesit gemaak het, en sy teaterwerk is ewe indrukwekkend. Hy gesels met die multimediajoernalis en TV-aanbieder Mia Spies oor sy loopbaan, sy passie vir musiek en wat hy nog alles wil doen. In Die onderhoud […]