Notes from the Underground

2026 Notes from the Underground volg die Hip Hop-beweging in Kaapstad oor verskillende geslagte en vier dekades heen – van die 1980’s tot vandag. Selfkennis vorm die hart van die beweging. In Kaapstad word dit ’n manier om kultuur terug te eis, uitgewiste geskiedenisse te herskryf en nuwe identiteite te smee in die nadraai van […]