Foto’s: Die poet, wie’s hy?
Adam Small, het nie in diens van politiek of enige sosiale gelofies gestaan nie. Sy trou het by sy gewete gelê. Sy taal het ‘n atmosfeer, ’n merkwaardige teenwoordigheid, ‘n presence geskep. Dit dra die volle lot en noodlot van die mense wat dit praat. Wie’s die poet, wat ons steeds help om ons herkoms […]
Foto’s: Hoe change hulle
Die ghetto het ’n manier van mense insluk en dan maak asof dit is hoe dinge moet wees. Shelly is in die tronk. Hy praat uit die hart oor sy ouers, sy vriende, die government en selfs Lolla, wat elke keer haar outjie vergewe as hy haar verneuk. Shelly is ’n man wat niks het […]
Foto’s: Schalk en Cassie hou konsert
Casper en Schalk kyk terug na hul skooldae en gesels oor skolesport, debat en redenaars, danse en huispartytjies en oor hoe hulle reeds van ’n vroeë ouderdom snaakse moeilikheid gemaak het. Met: Schalk Bezuidenhout en Casper de Vries Foto’s: Pierre Rommelaere
Foto’s: Van Broadway na Birdstraat
‘n Geselskap van 28 sanger-danser-akteurs bring al jou gunstelingliedjies van die mees ikoniese musicals – al die pad van Broadway na Stellenbosch. Met: Corlea Botha, Germandt Geldenhuys, Timothy Moloi, André Terblanché, Lynelle Kenned, met 23 Curro Create-sangers/-dansers. Foto’s: Nanette Evenhuis