Dié skrywers haal kortverhaalbundel: Toyota Stellenbosch Woordfees 2026

Vyf-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die elfde kortverhaalbundel van die Toyota Stellenbosch Woordfees, Dis hoog tyd.  Dit sluit in laasjaar se wenner van die fees se kortverhaalkompetisie, Emile Joubert en bekroonde digters en romansiers soos Lynthia Julius (Kinderlê) en Gaireyah Fredericks (Een voet innie kabr).  Die wenner ontvang R30 000 met die komplimente […]