Woordtrofees 2026: Wenners bekend | Toyota Stellenbosch Woordfees

2 November 2026, Stellenbosch – Die wenners van die Toyota Stellenbosch Woordfees se Woordtrofees-toekennings vir 2026 is bekend. Die wenners is Maandagaand 2 November tydens ’n geleentheid by die Adam Small-teaterkompleks in Stellenbosch bekroon. Die Woordtrofees vereer jaarliks kunstenaars wat uitnemend presteer het by die fees. Dr. Mareli Pretorius, sameroeper van die Woordtrofees-paneel en voorsitter […]