Nuwe Rudolf Gouws-prys laat klassieke klanke reis

Die Toyota Stellenbosch Woordfees se eerste jaarlikse Rudolf Gouws-prys vir ’n reisvaardige klassieke musiekproduksie is onlangs by die 2026 Woordtrofees toegeken. Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes (KFO) se tjello-ensemble is vereer vir hulle konsert Cellissimo by vanjaar se Toyota Stellenbosch Woordfees in Oktober. Die KFO is gewaarborg om die vertoning aan te bied by ten minste […]