Feesdriftige

R5,000.00

’n Feesdriftige is ’n aanhanger van die energie en gemeenskap wat die Woordfees deur die kunste na Stellenbosch bring. Jou bydrae help om die volhoubaarheid van die fees te verseker en om aan jou ’n selfs beter ervaring by die fees te verskaf.

Voordele:

  • Ontvang die gedrukte feesgids gratis per koerier vanaf 26 Junie 2025.
  • Bespreek feeskaartjies een week voordat kaartjieverkope vir die algemene publiek open (20 – 25 Junie 2025).
  • Een pendeldienskaartjie, geldig vir die volle duur van die fees (11 – 19 Oktober 2025).
  • 20% afslag vir een op uitgesoekte programitems – klik hier vir die lys.