R8,500.00

Die Woordfees is ’n gemeenskapsaffêre waar vriende, familie, paartjies en nuwe maats die ervaring kan deel. Deel die vreugde met ’n maat of vra hulle om by jou in te haak.

Voordele:

  • Ontvang die gedrukte feesgids gratis per koerier vanaf 26 Junie 2025.
  • Bespreek feeskaartjies een week voordat kaartjieverkope vir die algemene publiek open (20 – 25 Junie 2025).
  • Twee pendeldienskaartjies, geldig vir die volle duur van die fees (11 – 19 Oktober 2025).
  • 20% afslag vir twee op uitgesoekte programitems – klik hier vir die lys.