Egúngún (maskerade)

Filmfees
OB 13
15 Minute
15 Oktober
14:30
18 Oktober
14:30
19 Oktober
13:30
Gratis

2021 | Nigerië, Verenigde Koninkryk

Op die dag van die Egúngún-fees keer Salewa terug na Lagos om haar ma te begrawe. By die begrafnis ontmoet sy ’n ou kennis wat haar dwing om ou wonde te konfronteer. Egúngún is ’n meditasie oor geheue, identiteit, plig en die vele weergawes van onsself wat by ons spook en ons genees.

Wenner Clermont-Ferrand Internasionale Kompetisie 2022