In Timeless South African skryf Ilse van der Merwe oor 101 ikoniese Suid-Afrikaanse geregte. Dis nie net erfeniskosnie, maar relevante en gewilde geregte wat in baie huise en gemeenskappe geniet word. Ingrid Jones gesels met Ilse oor die resepte en stories agter die diverse geregte, en dan is daar heerlike happies waaraan gaste kan proe.