Stap saam met die skrywer en radio-omroeper Sophia van Taak en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die Banhoek-bewarea en verken die natuurskoon. Goeie wyn en heerlike kos is ingesluit.

Aangebied deur Visit Stellenbosch