Spesiaal vir Onderwysers: PEN-skryfskool vir WOW-onderwysers

WOW
180 Minute
18 Oktober
10:00
Gratis

Onderwysers kry waardevolle wenke oor die skep en nasien van kreatiewe skryfstukke. Kundige aanbieders van PEN Afrikaans span kragte saam met WKOD-vakadviseurs om onderwysers te slyp vir hierdie groot taak.

In samewerking met PEN Afrikaans