Leerders uit al die uithoeke van Suid-Afrika spel teen mekaar om as die kampioenspeller vir 2025 bekroon te word. Leerders spel speel-speel en speel spel-spel.