Die bekroonde reisskrywer André Pretorius neem ons saam na Spanje.
In Spanje: Reise in ’n palimpses word sy besoeke aan dié land en sy hartstogtelike
liefde vir die plek en sy kultuurskatte op kleurryke wys opgeteken.
Andries Bezuidenhout gesels met André oor sy liefde vir Spanje en die digters, musikante, kunstenaars en rolprent- makers in wie se voetspore hy loop,
terwyl Pieter Madibuseng Odendaalen Jorge Alejandro Ccoyllurpuma die Spaanse
digter Federico García Lorca se werk in Afrikaans en Spaans laat oplink.