Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.
Plaaslike verkiesings: Onderweg na 2029
Demokratiese Suid-Afrika stem volgende jaar vir ’n sewende maal vir plaaslike regering. Hoe verwag kenners gaan die kruisies getrek word, veral in areas waar daar geen regmerkies langs dienslewering is nie? En wat voorspel dit vir die algemene verkiesing vir 2029?