The Fugue of Tjebolang

Spier Toneel
Engels
Geen o.16 (T, S, D)
80 Minute
16 Oktober
19:00
17 Oktober
11:00
18 Oktober
15:30
18 Oktober
18:30
19 Oktober
16:00
R180 | R210 by die deur

Ná ’n konfrontasie oor sy losbandige leefstyl verklaar prins Anom van Java rebels teenoor sy pa, die sultan: “Ek sal jou wys, Vader, dat die buitensporighede van my lewe my eendag tot die wetenskap van geluk sal lei.” Anom roep drie hofdigters byeen om ’n tydlose verhaal te skep wat gehore sal betower. Hierdie wilde en visueel ryk verhaal, The Fugue of Tjebolang, is ’n speelse verwerking van dele van die bekende Javaanse epos The Surat Centhini wat handel oor liefde, queerness, begeerte, vreugde en bevryding, maar hier aangebied met ’n vars, hedendaagse aanslag.

Met Cheshire V, Sizwesandile Mnisi, Lukhanyiso Skosana, Tylo Ras, Muzaffar Hendricks

Regisseur, verwerking Rehane Abrahams
Oorspronklike klankbaan Julia Theron, Denise Onen
Video-ontwerp Nicola Pilkington
Choreografie Ina Wichterich

Vervaardig deur National Arts Festival en die Festival Enterprise Catalyst (FEC) in samewerking met die Jobs Fund