Dylan Lewis Beeldetuin: Begeleide toer

Visuele kuns
Afrikaans, Engels
90 Minute
11 Oktober
09:30
11 Oktober
15:30
14 Oktober
09:30
15 Oktober
09:30
16 Oktober
09:30
17 Oktober
09:30
18 Oktober
09:30
18 Oktober
15:30
19 Oktober
10:00
R350

Kom geniet die wonderlike tuin van die beeldhouer Dylan Lewis waar meer as 60 van sy werke in ’n pragtige natuuromgewing ten toon gestel word en ’n magiese ervaring skep. Die toer word gelei deur Hanlé Hill wat graag haar kennis en netwerk van kunstenaars, ateljees en tuine deel.

Let wel Die tuinpaadjies is ongelyk en met los gruis bedek – en dus gevaarlik vir diegene wat onvas is op hul voete. Daar is geen parkeerplek by die tuin nie; gaste vertrek ’n halfuur voor elke toer – per bussie vanaf die Kochstraat-pendeldienshalte.

Ontmoet 30 minute voor die aanvang van die toer by die Kochstraat-parkeer-en-pendel. Geen parkering by die beeldetuin