Feesgids-TYD! Aramex lewer gratis af.

Met die komplimente van Aramex kan jy vanaf 18 Junie die feesgids vir die 2026 Toyota Stellenbosch Woordfees gratis by jou deur laat aflewer.Dis tyd om jou stories te kies, jou feesmandjie te vul en jouself te verloor in nege dae van teater, musiek, boeke, film, gesprekke en onverwagse ontdekkings.

Voltooi die vorm hieronder om jou gids betyds te ontvang — propvol inspirasie, nuwe wêrelde en alles wat jy nodig het om feesgereed te wees.

Daar is slegs ’n beperkte aantal gratis aflewerings beskikbaar. Jou feesgids sal binne drie tot vier werksdae afgelewer word.

Aramex-afleweringsvorm

Naam *(Required)
Adres *(Required)