Geskiedenisdag: Historiese boeke

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans, Engels
240 Minute
13 Oktober
10:00
R150 vir volle geskiedenisdag

Die geskiedenis is nooit werklik iets van die verlede nie. Daar is baie oor die huidige
tydsgreep te leer deur terug te kyk. Vanjaar bied ons die eerste keer ’n geskiedenisdag
aan waar diegene wat die waarde van nadink oor die verlede kan insien, kan luister
na skrywers wat hulle in die geskiedenis verdiep. Bespreek vir al vier sessies, of woon
individuele sessies by waaroor jy spesifiek nuuskierig is.

Aangebied deur Flyleaf, Protea Boekhuis

Behels:

  • Wolraad Woltemade
  • Jopie Fourie
  • Deur die sterre gelei
  • Die Anglo-Boereoorlog in kleur