
Programaansoeke vir Woordfees 2026 ingewag
Volg die onderstaande skakels om aansoek te doen vir die onderskeie afdelings van die fees:
UITVOERENDE KUNSTE:
Neem kennis:
- Aansoeke vir Visuele kuns, Diskoers en aanbiedings sal later open. Hou ons webwerf dop vir meer inligting.
- Slegs elektroniese aansoeke sal aanvaar word.
TEMPLATE
- Laai die Toyota Stellenbosch Woordfees begrotingstemplaat hier af.
- Laai die Toyota Stellenbosch Woordfees geselskapvorm hier af.
Neem kennis: Aansoeke sonder ’n ingevulde templaat vir produksiebegroting en -geselskap (waar versoek) sal nie oorweeg word nie.
SLUITINGSDATUM: Aansoeke sluit op 26 Januarie 2026.
AFSLAG
- Early bird-afslag: Slegs R50 voor 22 Desember 2025.
- Indien jy voor of op 22 Desember 2025 jou volledige aansoek instuur, hoef jy slegs ’n aansoekfooi van R50 te betaal.
Vir aansoeke wat ingedien word ná 22 Desember 2025:
Aansoeke moet vergesel word van ’n administrasiefooi. Hierdie is ’n eenmalige bedrag wat nie terugbetaalbaar is nie:
- R300 vir alle aansoeke tot die hoofprogram
- R150 vir studente
Meer inligting in die onderskeie aansoekvorms.