Galery: Dans | 2026

Die Dans-aanbod by vanjaar se Toyota Stellenbosch Woordfees was ’n uiteenlopende program wat identiteit, kultuur, geskiedenis en verbondenheid deur beweging verken het. Ons was in gerekende geselskap saam met Darkroom Contemporary, Figure of 8 Dance Theatre, Garage Dance Ensemble, Jazzart Dance Theatre, Reach for the Stars, SboNdaba Dance en die Stellenbosch Ballet Association. Hulle het […]