Woordfeesdatums vir 2022 bekend

Die Toyota US Woordfees kon op Maandagaand 14 Maart die eerste keer sedert Maart 2020 weer die gesellige Langtafel aanbied. Dié geliefde tradisie is tradisioneel die amptelike begin van die Woordfees, maar vanweë onsekerheid rondom die pandemie is besluit om nie vanjaar ’n fees vir Maart in Stellenbosch te beplan nie. Saartjie Botha, direkteur van […]

Woordtrofees 2022

Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 bekend gemaak. Die wenners het elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld ontvang. Gillian Mitchell was die sameroeper van die Woordtrofees-beoordelaarspaneel, wat bestaan het uit Conroy Cupido, Jefferson Dirks-Korkee, Gustav Franzsen, Geoff Hyland, Athina Jansen,  Rafiek […]

Woordtrofees-benoemings vir 2020

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n kunswerk deur Theo Paul Vorster, ’n trofee en bedrag geld sal ontvang, word volgende week aanlyn op alle platforms aangekondig. Genre-spesifieke kenners en rolspelers is as paneellede per afdeling gebruik. Vanweë die omvang van die program in […]

Woordtrofees-benoemings vir 2023 

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld sal ontvang, word op 13 November by ’n toekenningsgeleentheid by die Oude Libertas-amfiteater in Stellenbosch aangekondig.   Volgens Gillian Mitchell, die sameroeper van die Woordtrofees-beoordelaarspaneel, was veral die verskeidenheid binne genres  vanjaar merkwaardig. “Daar […]

Woordtrofees-galery

Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 gemaak. Die wenners het elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld ontvang. Die seremoniemeesters was Fiona van Kerwel (bestuurder van die WOW-projek) en die bekende sanger-pianis-verhoogkunster Pedro Kruger. Klik hier om ’n volledige lys van die […]

Woordtrofees-gallery

The awardees for the 2022 Toyota SU Woordfees Woordtrofees Awards were announced on 10 November at an event at Johannesdal 1207. The winners received a certificate and a financial prize. Fiona van Kerwel (manager of the WOW Project) and the singer-pianist Pedro Kruger were the MCs. Click here to see a full list of the […]