Veels geluk aan die kortverhaalwenners

Vier-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel. Dié kortverhaalbundel, wat sedert 2016 jaarliks gepubliseer word, se titel is altyd dieselfde as die feestema, en vanjaar is dit dus Borrel.  Die algehele wenner sal by die bundelbekendstelling gedurende die 2023-fees aangekondig word en wen R30 000 met die komplimente van EasyEquities, wat sedert […]

Wees bly – vir Bly Vrydag

Die Toyota Stellenbosch Woordfees bied op Bly Vrydag, 30 Augustus 2024, meer as ’n 1 000 kaartjies vir vanjaar se fees teen afslag van 20%-80% aan. Alle kaartjies wat op die Bly Vrydag-uitverkoping beskikbaar is, sal teen slegs R40 elk verkoop word. Verskeie gelukkige trekkings en kompetisies sal ook deur die loop van die dag […]

Wenner van 2024 Woordfees-kortverhaalkompetisie bekend

bundel

Emile Joubert is as algehele wenner van die 2024 Woordfeeskortverhaalkompetsie bekroon by die bekendstelling van die bundel in die Eikestad op 28 September. Emile, wat al voorheen in die bundel opgeneem is, wen R30 000 met die komplimente van EasyEquities vir sy plattelandse droomverhaal “Die berghaan het sy seer laat val”. In nege jaar het […]