Voordele:
-
- BBP-parkering by die US Museum (feeskern) vir een voertuig, geldig vir die volle duur van die fees (3 – 11 Oktober 2026).
- Bespreek feeskaartjies een week voordat kaartjieverkope vir die algemene publiek open (12 – 17 Junie 2026).
- Persoonlike aanbevelings oor die feesprogram met eksklusiewe toegang tot die fees se kaartjiekantoor vir vroeë bespreking.
- Twee uitnodigings na:
- Visuele kuns-opening
- Toyota Stellenbosch Woordfees-langtafel
- Spesiale funksie vir Feesgenote en Weldoeners
- Eksklusiewe toegang vir twee tot die Toyota Stellenbosch Woordfees se BBP-lokaal vir die volle duur van die fees, etes ingesluit (3 – 11 Oktober 2026).
- Ontvang twee Toyota Stellenbosch Woordfees-wynglase en -houers – dit kan om die nek gedra word tussen feesvenues heen.
*Let wel: Hoewel koste vir pakkette jaarliks verhoog, word dit nie outomaties hernu nie.