A Kind of Madness

Filmfees
16 (T, S, G)
99 Minute
12 Oktober
19:00
15 Oktober
18:30
R60 | R70 by die deur

2025 | Suid-Afrika

Die 70-jarige Daniel Hart ontvoer sy vrou, Elna, uit ’n aftreeoord vir mense met demensie. Sy plan is om na die kus te ry waar hy ’n seilboot wil steel sodat hulle uiteindelik om die wêreld kan reis. Op pad probeer Daniel desperaat sy liefdesverhouding herleef met sy vrou, wat vinnig besig is om haar greep op die werklikheid te verloor. ’n Paar kilometer agter hulle moet hulle vervreemde kinders die hartseer van die verlies van hulle ma hanteer terwyl allerlei familievetes opduik.

Met Sandra Prinsloo, Ian Roberts, Erica Wessels

Regisseur, skrywer Christiaan Olwagen

Skrywer Wessel Pretorius