Die stryd teen Bek- en klouseer in Suid-Afrika

Landbou
60 Minute
18 Oktober
09:00

Netwerk24 Diskoerstent

Gratis

Bek- en klouseer word uit uit drie hoeke ondersoek: die wetenskaplike agtergrond rondom die effek en oorsaak van dié virusinfeksie, sowel as maatreëls en tegnologieë om verspreiding te beperk, die ekonomiese gevolge van handelsbeperkings, uitvoerverbod en die impak op rooivleispryse, boere en voerkrale, en die praktiese en beleidsdimensie wat die noodsaak van samewerking tussen boere, die regering en die private sektor belig, sowel as die rol van verskillende departmente en volhoubare strategiee om toekomstige uitbrekings te voorkom.

Met Dr. Frikkie Maré (Ceo van RPO), Willem van Jaarsveld (Security Marshall van RIM), Dr. Theo de Jager (Direkteur van SAAI)