In die gesprek, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, ondersoek paneellede van die Taalkommissie, Letterkundekommissie, Onderwyskommissie, Geskiedenis-kommissie en die Kommissies vir Uitvoerende en Visuele Kunste uitdagings en geleenthede vir Afrikaans in ’n veranderende Suid-Afrika.