Die ikoniese Kaapse komedie Joe Barber is 25! Boeta Gamat en Boeta Joe van die geliefde barbierswinkel keer terug saam met gewilde karakters soos Washiela en Outjie om dié mylpaal te vier met ’n versameling nuwe avonture en staaltjies.

Met Oscar Petersen, David Isaacs
Regisseur Lara Bye