Filmfees
OB 13
21 Minute
12 Oktober
14:30
13 Oktober
13:30
17 Oktober
15:30
Gratis

2023 | Kenia

Dit is ’n gespanne reünie as Kazungu sy pa die eerste keer in agt jaar sien wanneer hy terugkeer huis toe vir sy ma se begrafnis. Hy en sy pa vertrek die volgende dag op ’n visvang-ekspedisie, en wanneer hulle op die see is, kan die spanning tussen hulle nie meer geïgnoreer word nie.

Met Malik Lemuel Mbelle, Hillary Namanje