Toneel
Afrikaans
Geen o.14
100 Minute

28 September

19:00

30 September

10:00
14:00

3 Oktober

19:00

4 Oktober

10:00
R200-R300 | R230-R330 by die deur

Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas. Die woonstel is ’n gemors en hulle ook… David Eldridge se skerpsinnige toneelstuk is ’n teer ondersoek van moderne verhou­dings, met twee beskadigde mense wat aan die einde van ’n partytjie uitreik na mekaar. Dié skerpsinnige stuk – sowel komies as aangrypend – vra vrae oor wedersydse eensaamheid, konneksie, menslikheid en intimiteit.

Met Cintaine Schutte, Carel Nel

Regisseur Tinarie van Wyk Loots
Vervaardiger Cintaine Schutte
Skrywer David Eldridge
Vertaler Nico Scheepers
Beligtingsontwerp en verhoogbestuur Lize-Marie Wait

’n Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi