Netwerk24 nooi jou na aktuele gesprekke gelei deur Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.
KI in die klaskamer
Wat beteken IK in die tyd van KI? Hoe word leerders toegerus om kunsmatige intelligensie sinvol in hul ontwikkelling en opleiding te integreer? Waar laat dit onderwysers? Behoort ons bekommerd te wees?