Oggendkoffie en honde

Aangebied deur Booktown Richmond Press Doggone Days is die Afrikaans-dosent Darryl David se boek met foto’s, kort stories en anekdotes oor die meer as 100 dorpies wat hy en sy gesin al saam met hul honde besoek het. Kom luister na sy hondestories, en sluit na afloop van die boekgesprek by ons aan vir ’n […]