Oggendkoffie met Joan Hambidge

Aangebied deur Protea Boekhuis, Naledi Voor Joan Hambidge se 70ste verjaardag in September vanjaar verskyn drie boeke uit haar pen: ’n versamelbundel van uitgesoekte gedigte; haar jongste roman, Hart sonder hawe; en ’n huldigingsbundel vir haar ontslape vriend Johann de Lange (met Johann Lodewyk Marais as medesamesteller). Ronel Foster gesels met Hambidge oor die roman, […]