Om die onsêbare te sê

Danie Marais beskryf Tom Dreyerse jongste bundel as “ ’n herbetowering van die wêreld”. Vir Herman Wassermanword gedigte sy reddingsboei, skryf Valda Jansen. In hierdie gesprek vra Dreyer en Wasserman of poësie, wat anders kyk as die wetenskap en anders weet as die maklike sekerhede van die teologie, dalk uniek geposisioneer is om iets van […]