Onderwysers wat diens doen as beamptes by die Sanlam-WOW-Spelfees vergader om dinge agtermekaar te kry
vir die groot spelfees op hande. Hierdie oriënteringsessie bied aan beamptes die geleentheid om vertroud te raak met alle reëlings vir die nasionale spelfees.