SKRYWERSFEES

Spesiaal vir Onderwysers: Werk binne die kunste

WOW
360 Minute
14 Oktober
09:00
15 Oktober
09:00
16 Oktober
09:00
Gratis op uitnodiging

Sluit aan by WOW en ontdek loopbane in drama, dans, musiek en die visuele kunste! Hierdie dinamiese skolepakket biedpraktiese ervarings, kreatiewe inspirasie en loopbaanontwikkeling binne die kunste. Ontmoet beroepsmense, leer entrepreneurskap en beleef hoe die toekoms in die kreatiewe bedryf kan lyk.

Ondersteun deur die WKOD