Spesiaal vir Seniors: WOW-Jeugleiers

WOW
240 Minute
18 Oktober
09:00
Gratis op uitnodiging

By hierdie opleidings- en bemagtigingsessie vir jeugleiers sal ’n dinamiese groep toekomstige onderwysers jeugleiers se kritiese en kreatiewe denkvaardighede help slyp. Daarna kry leerders die geleentheid om die buitelugfees te geniet en hul nuwe vaardighede toe te pas deur as assistente vir die WOW-mentors diens te doen.

In samewerking met die fakulteit
opvoedkunde se studentekomitee