Spesiaal vir Seniors: WOW-Skoolmediakursus

WOW
360 Minute
18 Oktober
08:00
Gratis op uitnodiging

By dié voldagslypskool kry skoolkoerant-redaksies en hul onderwysers die geleentheid om die Woordfees te
ervaar en inhoud vir hul skoolkoerante en nuusbriewe te soek. Dié sessiefokus op die kuns van die joernalistiek
met praktiese wenke oor hoe om ’n skoolkoerant of nuusbrief uit te gee wat interessant, leesbaar en relevant is. Deelnemers gaan leer watter stories maak saak en hoe om onderhoude te voer en self stories te skryf. Ons deel ook inligting oor die WOW-skoolmediakompetisie.