Stapstories met Visit Stellenbosch

Leefstyl
Meertalig
180 Minute

1 Oktober

08:30
R500

Stap saam met die bobaasstorieverteller Erns Grundling en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die Banhoek­bewarea en verken die natuurskoon. Goeie wyn en heerlike kos is ingesluit.

Aangebied deur Visit Stellenbosch