VIA se gewilde algemenekennisspeletjie Slim vang sy baas is terug by die Toyota Stellenbosch Woordfees! Kom kuier, speel saam en geniet ’n gratis bier met VIA se slimste speletjiesmeester, Beer Adriaanse. Dié wenkombinasie waarborg ’n uur van plesier.