Foto’s – Vehicle: Soundings and fathoms

Gerhard Marx se enigmatiese Vehicle-projek is by Toyota US Woordfees 2020. Die projek streef om ’n “stem” (en daarmee storie) aan lewelose objekte te gee, en om dit te doen het Marx klassieke snaarinstrumente – ’n tjello, twee viole en ’n kontrabas – oorgeplant op dele van ’n motor. Dié voertuigparte word deel van ’n […]