Concerning the Life of Babyboy Kleintjies

ONDERHOUD Fugard groet met laaste wekroep Marina Griebenow “Athol is ’n reus op die kontinent van Afrika. Hy bly die baken van morele verantwoordbaarheid, eerlikheid en waarheid in ’n woesterny van menslike swakheid. Niemand het meer gedoen vir drama in Suid-Afrika nie. Hy is werklik een van die wêreld se grootste lewende dramaturge.” Eric Abraham, […]