’n Akkerboom

VOORSKOU Teater van die onverwagse Soos dit teater van die onverwagse betaam, gaan die eksperimentele debuutproduksie ’n Akkerboom, waarin een akteur heeltemal onvoorbereid op die verhoog klim, beslis vanjaar feesgangers én die hoofakteur, De Klerk Oelofse, verras. Jan-Jan Joubert het een van die repetisies bygewoon. Foto’s: Nardus Engelbrecht Verbeel jou jy is ’n bekende akteur […]