Terminaal 3

RESENSIE Wagkamer van waarheid Willem Bester Terminaal 3 kykNET Hoërskool Stellenbosch Foto’s: Nardus Engelbrecht Twee paartjies arriveer in ’n hospitaal se wagkamer: Die jong paartjie (Edwin van der Walt en Carla Smith) is daar vir die geboorte van hulle eersteling, en ’n ouer paartjie (Anna-Mart van der Merwe en Stian Bam) wag om die liggaam […]