English Guide to Woordfees 2023

PREVIEWA-Z Guide Toil and trouble English Guide to Woordfees 2023 by Tracey SaundersPhotos: Nardus Engelbrecht, Mark Wessels, Mark Cloete and supplied  To borrow from Shakespeare and in the spirit of the 2023 theme there really is “Double, double toil and trouble: Fire burn and cauldron bubble” in Stellenbosch in the days ahead. The toil and […]

Ilza se Top 10

VOORSKOU Elders gesien: Dis wat Ilza aanbeveel deur Ilza RoggebandFoto’s: Verskaf Daar is produksies op die fees wat of al by ander feeste of in teaters in die Kaap op die planke was. As jy dit dus misgeloop het, is dit nou jou kans. ILZA ROGGEBAND beveel tien aan wat sy reeds gesien het.    […]

Mercy se Boesak

PROFIEL Mercy vra vir genade vir Boesak deur Herschelle BenjaminProduksie: BoesakFoto’s: Verskaf Dit was vir Mercy Kannemeyer oorweldigend om te begin skryf aan Boesak omdat so baie mense dink hulle ken dr. Allan Boesak. Maar nou vra sy vir almal in die verbyloop: Ken ons regtig die man agter die naam? HERSCHELLE BENJAMIN het met […]

Nico Scheepers is besig

ONDERHOUD Nico se vele ysters in die Woordfees-vuur deur Ilza RoggebandFoto’s: Keara Edwards en Verskaf Niemand kan sê Nico Scheepers is bang vir werk nie. By die Woordfees is hy by nie minder nie as vyf produksies betrokke. ILZA ROGGEBAND het met hom gaan gesels en ’n paar brandende vrae aan hom gestel.    Nico Scheepers […]

Om ’n gehate karakter te speel

PROFIEL Om ’n gehate karakter te speel deur Marina GriebenowProduksie: The Woman Who Fed the DogsFoto’s: Jeremeo Le Cordeur Soms delf ’n mens onverwags ’n skitterblink juweel op ’n kunstefees raak. Dít het verlede jaar gebeur op die voorlaaste dag van die Suidoosterfees. Skielik was daar ’n geskarrel vir kaartjies vir The Woman Who Fed […]

Verlangebos: ’n Nostalgiese reis

RESENSIE Waar gaan haal jy jou nostalgie? deur Ilza RoggebandProduksie: VerlangebosFoto’s: Verskaf Dis ’n ouer gehoor wat Saterdag die Drostdy-teater byna van hoek tot kant volsit. Heel moontlik luisteraars wat nie een van Nic de Jager se programme op RSG misloop nie. Die produksie word beskryf as volksmusiek wat vervleg word met gedigte van Boerneef […]