Brandmerk

RESENSIE (Brand)merk nog nie gelaat nie deur Herschelle Benjamin Produksie: Brandmerk Foto’s: Verskaf Vanjaar se Fringe-program by die fees bied ’n verskeidenheid van jong opkomende en opwindende kunstenaars wat die geleentheid kry om hulle talente en vaardighede te slyp. Dit is juis waarom enige gehoorlid voel asof hulle ’n bonus gekry het as ’n Fringe-produksie […]